Sias Reinecke — Sproetjies
Текст песни с аккордами
Вступление D G Daar's 'n park in my tuisdorp, ver weg van die stad se lawaai A Waar die kinders na skool in die middae kom speel en baljaar D G En eendag sien ek 'n klein dogtertjie eenkant alleen A D Met traantjies wat rol oor haar sproetgesiggie heen. D G A D En ek se Sproetjies, liefling, daar's 'n reenboog in jou oë G D Bm A Wil jy graag 'n groot geheim hoor, almal wil graag soos jy wees D G A D Want jy's pragtig, liefling, en sy druk saggies my hand G A D En se ek wens ek kon my deur jou oë sien D G Al somers en winters is nou reeds so lankal verby A En die glimlag van jonkwees verberg soms 'n ou hartseer tyd D G En eendag sien ek Sproetjies weer, en my oe staar verdwaas A D Want die lelike eendjie verander in die mooiste swaan D G En ek sê Sproetjies, jy's pragtig A D En sy druk saggies my hand G A D En se ek wens ek kon my deur jou oe sien D G Ek gaan na die skouburg een aand na 'n opvoering kyk A En daar dans 'n meisie wat net soos 'n veeprinses lyk D G Met 'n glimlag so stralend begroet sy die hele gehoor A D Ek sien toe dis sproetjies wat harte so bekoor D G A D En ek se Sproetjies, liefling daar's 'n reenboog in jou oë G D Bm A Onthou jy nog die parkie, en die trane in jou oë D G A D Sproetjies, jy's pragtig, en ek hou haar teen my vas G A D Sy se : ek wens ek kon my deur jou oë sien G A D Ek wens ek kon my deur jou oë sien
Клип
Видео пока не добавлены