Mel Botes — Katryn
Текст песни с аккордами
Вступление Mel Botes - Katryn 1ste Vers: Em C Net soos die lewe in die rigting G D In die strate van jou hart Em C Daar's soveel redes en gebedes G D Om net happy te kan wees Em C Jy voel verneder en soms weer beter G D Soos hul heeltyd met jou speel Em C Net soos 'n draaikolk of 'n rolbos G D Dsus4 D Dsus4 In die rondte om-en-weer Refrein: G C G D Oohoo en iewers is jy vry G C G D Oohoo jy's die heeltyd hier by my Em C G D en as jy eendag op 'n grys reëndag alles terug wil hê Em C D G Dalk net 'n oomblik of vir altyd, Katryn 2de Vers: Em C En in die strate van ons home-town G D Is jou warm memories hier binne my Em C Onthou jou skoppelmaai en die OBS G D Op jou pa se snoekertafel en jou lekker woltrui Em C En ek mis jou babe, en jou soene G D Soos jy heeltyd met my speel Em C Net soos 'n draaikolk of 'n rolbos G D Dsus4 D Dsus4 In die rondte om-en-weer Refrein 3de Vers: Em C G D Ek het vanoggend daardie beautiful vuur en jou oë onthou Em C G D En die wonder van jou woede-blits wat ek oor en oor aan herkou Em C En ek mis jou en jou soene G D Soos jy heeltyd met my speel Em C Net soos 'n draaikolk of 'n rolbos G D In die rondte om-en-weer Refrein
Клип
Видео пока не добавлены