Koos Kombuis — Lente In Die Boland
Текст песни с аккордами
Вступление Koos Kombuis Lente in die Boland G D Daar's 'n dorpie wat ek ken daar tussen die Blouberge C D G Van die ower na die eike oor die straat G Dis die land van Adam Tas D En Simon van der Stel C D G Waar die mense van Gauteng soos die Capies kan leer praat G D Dis daar waar ek geswot het, ek het daar leer skryf en lees C D G Maar die meeste van die tyd van ek in 'n party-gees G Wie kan die werk verstaan D Wie kan die drank weerstaan C D G As die onderdorp jou roep vir 'n groot, groot fees G D Dit was lente in die Boland C D G In ons mees gesuipte jaar G D Daar was Tassenberg in elke glas C D G O, die hormone het baljaar G D Stellenbosch was niemandsland C D G Eksamens ook net om die draai G Maar ons was jonk gewees D En ons was dronk gewees C D G Die hele lewe was 'n bring en braai G D In die Akker en die Dros het ons oor naweke gedrink C D G En vir vriende en mooi meisies hul glase vol geskink G By die riviertjie by die Laan het ons al stywer gegaan C D G Om te kafoefel en te vry in die lug van die maan G D Ek het haar daar ontmoet, sy was so oulik en so soet C D G Die meisie van my drome, ja dis waar G Nou woon ons in 'n huisie, en ek onthou nog daardie wysie C D G Van die gejol en die gefuif in ons beste jaar G D Dit was lente in die Boland C D G In ons mees gesuipte jaar G D Daar was Tassenberg in elke glas C D G O, die hormone het baljaar G D Stellenbosch was niemandsland C D G Eksamens ook net om die draai G Maar ons was jonk gewees D En ons was dronk gewees C D G Die hele lewe was 'n bring en braai
Клип
Видео пока не добавлены