Klopjag — Stof
Текст песни с аккордами
Вступление G Em G Em G Em Ek verruil toe my das vir 'n verrypas en ek pak my tas G Em Daar was bloed op die snare, daar was sweet in jou hare G Em Daar was stof Am D G Em G Em Daar was stof op my skoene en die myle tussen jou en my G Em G Die myle gly verby soos ons verder ry. Ek word weer vaak Em G Em maar ek's besig om die kode van die langpad te kraak. Am D En daar was stof op ons wiele en die myle tussen jou en… Koor: (moet jy smile) G Em C9 D Baby, as ek verbyry, (moet jy smile) vir my as jy saam wil ry. G D/F# Em7 C9 Baby, soos daai keer in die Karoo waai die stof weer in my oë D G En ek soek vir jou, en ek soek… ('vir my' in ander verse) Nog een klein botteltjie Shampoo Nog een roadhouse se koffie om te proe, met stof Pasop vir as jy dalk hier in Klaarstroom stop Want hier hou die paaie en die petrol op G D/F# Em7 C9 G En was jy ook al bang dat jou stof hier bly hang Em7 C9 G D Dat jou stof hier bly hang? Koor : (skreeu vir my) Terug op op my stoep is dit die pad wat my weer roep, Life on the road? As ek my das weer vou, dan word alles weer net stof Dan word alles weer net stof (soos laaste 2 reëls v vs 2) Koor : (wys jou been vir my) G D/F# Em7 C9 D So baby as jy verbyry vat my saam G D/F# Em7 C9 D G Vat my saam, vat my Woorde & musiek - J Opperman en M Pretorius www.klopjag.co.za
Клип
Видео пока не добавлены