Klopjag — Dalk N Boerseun

|

Текст песни с аккордами

    	    	Вступление

E*    079900
A*    577600
Asus2 x02200

   E*
Miskien hou jy meer van Hooch as van bier 
   A*
Miskien dink jy dikmelk is 'n bietjie te suur.
   E*
En dra jy dalk Diesel en Levi's en Guess 
A*                                       E*  A* 
Kerf jy jou biltong met 'n houtsteel-knipmes.

En bestuur jy die trekker met jou Oakley sonbril 
Ma' weet jy nie Joubert het ons almal gekul?
En dink jy ooit daaraan: die rivier het gebloei 
Of suig jy net die melkies uit die speen van die koei?

  A      E      A
Pasop! Pasop! Pasop, 
        Asus   (Mute)
Jy moet pasop… 
                                E*    A*
Want die rooinekke hou jou dalk dop!

En is jy dalk bang dat die kakies jou vang, 
Weet jy nie lekker - is jy 'n groot trekker?
Ja ek is plesierig dit kan jy maar glo; 
Ek besluit wat ek goed dink en ek maak dan ook so!
                A*  
Maak dan ook so

En dink jy Eugene se perd het geweet?
Verstaan jy wat jy doen as jy dit seël met 'n eed?
Ruik McDonalds beter as braaivleis?
Weet jy presies, presies waar jou huis is?

    F#m               A
Ons almal soek na ons Dina, 
              Asus2       E
Maar ons Dina soek na haarself! 
    F#m           A        (Mute) 
Ons almal soek na ietsie….

           A
Jy moet pasop! 
Pasop. Pasop jy moet pasop… 
                              E
Want die rooinekke hou jou verseker dop!
                   A
Hulle hou jou dalk dop 
                  E
Hulle jou vir jou dop		
    

Клип

Видео пока не добавлены

Правильные слова песни, бой

Табулатуры аккордов

Аккорды

Похожие записи