Dozi — Dink Aan Jou Tarentaal Se Veer
Текст песни с аккордами
Вступление [VERSE 1] A D Buitekant le n tarrentaal se veer en ek wonder wat ek hier uit kan leer Bm E Daar is baie myle tussen doen en se want alles wat is was al gewees A D Om agter n glashuis se deur te staan en hoop niemand sien jou daar Bm E n honderd en een besluite geneem maar alles bly ongedaan [CHORUS] D E A Bm Ek ruik die soet geur van mus-kus want hang in die gang D E A En ek dink aan die perels op jou lyf [VERSE 2] A D Buitekant le die sneeu en wag om n sneeuman te word wat breed glimlag Bm E Ek wil niks meer bewys nie ek het my versoen ek het alle stasies aangedoen A D Ek het die lewe se vreemde paaie geloop n goeie begrip is net n halwe woord Bm E Aandagtig gesit ek het die tyd bekyk alles gedoen wat gedoen moet word [CHORUS] D E A Bm Ek ruik die soet geur van mus-kus want hang in die gang D E A En ek dink aan die perels op jou lyf
Клип
Видео пока не добавлены